Anthony Bourdain

Anthony Bourdain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Anthony Bourdain in 2014

Geboortenaam Anthony Michael Bourdain
Alias Anthony Michael Bourdain
Tony Bourdain
Tony Michael Bourdain
Anthony M. Bourdain
Tony M. Bourdain
Geboorte (1956-06-25)25 Junie 1956
New York Stad, New York
Sterfte 8 Junie 2018 (op 61)
Kaysersberg-Vignoble, Haut-Rhin, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep(e) Televisie-aanbieder, kok en skrywer
Aktiewe jare 2002–2017
Webwerf anthonybourdain.com
Toekennings Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Michael Bourdain (19562018) was 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse televisie-aanbieder, kok en skrywer van Joodse afkoms. Hy is beskou as 'n baie invloedryke kok.[1]

  1. 5 of the Most Influential Chefs in the World. The Richest.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy